Betaal op die
Google-manier
Stel dit binne sekondes op – maklike betaling elke keer
Moeitelose betalings op al jou toestelle begin met ’n paar vinnige stappe. Voeg jou kaartbesonderhede by jou Google-rekening, en dit sal veilig vir ’n gemakliker betaalervaring geberg word.
Veilige, beveiligde transaksies
Met ingeboude stawing, transaksie-enkripsie en beskerming teen bedrog help Google Pay om jou geld en persoonlike inligting veilig te hou. Daarby is die beheer in jou hande.