Betaal op die
Google-manier
Stel dit binne sekondes op – maklike betaling elke keer
Moeitelose betalings op al jou toestelle begin met ’n paar vinnige stappe. Voeg jou kaartbesonderhede by jou Google-rekening, en dit sal veilig vir ’n gemakliker betaalervaring geberg word.
Vir aanlyn betalings – groot en klein
Met hierdie nuttige knoppie kan jy ’n vereenvoudigde betaalpuntervaring en bykomende sekuriteit met gebruik van jou gestoorde besonderhede geniet.
Lewe in die vinnige (betaal)baan
Voeg kaarte by Google Wallet en gebruik hulle vir kontaklose betaling by die wêreld se voorste kleinhandelaars. Bêre jou ou beursie; jou foon kan dit doen.
Veilige, beveiligde transaksies
Met ingeboude stawing, transaksie-enkripsie en beskerming teen bedrog help Google Pay om jou geld en persoonlike inligting veilig te hou. Daarby is die beheer in jou hande.