Kontaklose betaling vir alledaagse noodsaaklikhede

Jou foon is nou jou beursie – ontsluit, tik, en kyk net vir die regmerk.

Persoon hou ’n foon by ’n stelsel vir kontaklose betaling
Vind uit hoe om kontaklose betalings te gebruik

Hou alles op een plek met Google Wallet

Ontsluit die beste aspekte van Google Pay en hou wat noodsaaklik is by jou deur krediet-, debiet-, lojaliteit- en reiskaarte by Google Wallet te voeg. Oral waar jou foon gaan, sal jou kaarte byderhand wees om die betaalproses te vereenvoudig.

Met veiligheid as kern

Deursigtigheid

Google Pay sal nooit jou persoonlike inligting of transaksiegeskiedenis verkoop nie.

Sekuriteit

Google Pay bied ingeboude sekuriteit, soos bedrogwaarskuwings en enkripsie wanneer jy aanlyn betaal.

Beheer

Met Google Pay kan jy die privaatheidinstellings kies wat jy verkies.